Nuwe Hoof Uitvoerende Beampte vir MPO
20 March 2015
No Comment
Dr Chris van Dijk word as die nuwe hoof uitvoerende beampte van die Melk Produsente Organisasie (MPO) met ingang van 4 Mei 2015 aangestel as opvolger vir Bertus de Jongh wat gaan aftree.
Die MPO is trots en bevoorreg om iemand van Dr van Dijk se kaliber in sy midde te verwelkom.
Dr van Dijk het gesĂȘ dat hy uitsien na die uitdagings van die nuwe pos en dat hy sal streef om voort te bou op die MPO se reputasie van uitstaande ondersteuning van en dienslewering aan melkprodusente landwyd.
Leave your response!