Gewilde skrywer besoek Laerskool Swartkop
15 October 2013
No Comment
Die baie gewilde skrywer Carina Diedericks-Hugo het Laerskool Swartkop op 2 Oktober 2013 besoek.
Sy het onder meer oor haar boeke, die Thomas@ reeks en Permanente Ink gesels en stories vertel.
Die nuuskierige lesers het na die tyd verder met Carina in die mediasentrum gesels, waar sy hul boeke geteken het en is daar ook foto’s saam met hulle geneem.
Daar is steeds ‘n toeloop van lesers by die Swarrie biblioteek en word Juffrou Corné Langenhoven bedank vir al haar moeite met die skrywers, boeke & mediasentrum.
Leave your response!