Home » Community

Tien idees om Moeder mee te bederf

9 May 2011 No Comment

* ‘n Heeljaar geskenk van ‘n inskrywing op haar gunsteling tydskrif

* ‘n DVD van haar gunsteling sanger of fliek

* ’n Boek deur haar gunsteling skrywer.

* ‘n Bos van haar gunsteling blomme en sjokolade of lekkers.

* Bespreek ’n dag by ‘n spa – sy sal nie nee sê vir ’n dag van pamperlang en ontspan nie.

* Haar gunsteling parfuum wat sy nooit vir haarself koop nie.

* Kaartjies na ’n vertoning of produksie wat jy weet sy brand om te sien.

* Bederf haar met koek en tee by haar gunsteling teetuin of die een waar sy nooit by uitkom.

* ’n Geskenkbewys by haar gunsteling bederfwinkel.

* Maak ’n geskenkmandjie op – gevul met enige iets van lekkernye tot wyn en lyfprodukte.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.