Laerskool Wierdapark Netbal kampioene
1 August 2016
No Comment
Die 0/13A en 0/12 A netbalspanne van Laerskool Wierdapark is op 18 Junie 2016 as die Gauteng Kampioene gekroon nadat hulle teen al die laerskole van Pretoria en Johannesburg meegeding het.
Hul gaan op 29 en 30 Julie 2016 aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Laerskole in die Wes-Kaap deelneem.
Leave your response!