Home » Community, Health

Elke druppel water is kosbaar

1 June 2016 No Comment

Die afgelope paar maande se droogte op verskeie plekke in die land het ons opnuut laat besef dat water baie kosbaar is en waarsonder geen persoon of dier kan leef.
Elke persoon kan water bespaar deur daarop te let hoe maklik water gemors word.

Hier is ‘n paar wenke wat waterbesparing teweeg kan bring:
• Gebruik ‘n emmer met water om voertuie te was.
• Gebruik ‘n gieter om die tuin nat te gooi
• Bedek die swembad met oa.’n seil om verdamping van water te beperk
• Rapporteer lekkende krane en pype in jou buurt aan die owerheid
• Installeer waterbesparende stortkoppe en krane
• Gooi net genoeg water in die kettel en spaar ook so elektrisiteitverbruik
• Gebruik wasmasjiene en skottelgoedwasmasjiene slegs wanneer volgelaai
• Moenie skottelgoed onder lopende water afspoel.
• Draai die kraan toe wanneer jy tande borsel of hare was
• Moenie sneesdoekies en sigarette in die toilet wegspeoel
• Ontdooi voedsel oornag in die yskas en nie onder lopende water
• Afgekoelde water waarin groente gekook is kan vir potplante gebruik word

Laat weet ons gerus van enige ander maniere van waterbesparing.

Leave your response!

Add your comment below, or trackback from your own site. You can also subscribe to these comments via RSS.

Be nice. Keep it clean. Stay on topic. No spam.

You can use these tags:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This is a Gravatar-enabled weblog. To get your own globally-recognized-avatar, please register at Gravatar.