Laerskool Wierdapark wen Wildeklawertoernooi
1 June 2016
No Comment
Die Wildeklawer-netbaltoernooi is van 27 – 30 April 2016 deur die Laerskool Newton, Kimberley aangebied en tien 0/13-netbalspanne van regoor die land het daaraan deelgeneem.
Laerskool Wierdapark se 0/13 netbalspan het al ses hul wedstryde gewen en is as die wenners gekroon!
Leave your response!