Home » Archive

Articles Archive for March 2015

Schools »

[20 Mar 2015 | No Comment | ]
Laerskool Wierdapark se atlete het presteer en deurgedring na die distriksbyeenkoms.

Van links is: Suné Muller (gewigstoot 0\11), Lindie Immelman (diskus 0\12),
Marlene van de Linde1 (200m), Christiaan Oberholzer (75m hekkies 0\12), Keagan
Hunter (1200m 0\12) en Theoné Marx (hoogspring 0\12)

Schools »

[20 Mar 2015 | No Comment | ]
Eldoraigne se Danssterre

Hoërskool Eldoraigne het twee dansterre wat in die “DanceStar South Africa Qualifiers-kompetisie deelgeneem het.
Hierdie broer en suster is pas in kennis gestel dat hulle Suid-Afrika by die wêreldwye, finale kompetisie in Kroasië gaan verteenwoordig.
Zandri en Riekert Luies is ook die twee gelukkige Eldo’s wat in Mei 2015 twee van 5,000 deelnemers gaan wees, wat uit 30 verskillende lande afkomstig is en in die “World Dance Masters 2015 “- kompetisie gaan deelneem.
Hulle is deel van ‘n groep wat in die Hip-Hop-Afdeling deelneem en ook doen albei ‘n solo.
Riekert dans ‘n …

Schools »

[20 Mar 2015 | No Comment | ]
Hoërskool Eldoraigne se leerlinge presteer

Kultuur: Quintin Maré is as lid van die Simfonia Juventi orkes gekies.
Die orkes bestaan uit 99 leerders van 34 verskillende skole.
Hulle volgende optredes is op 17/18 April 2015 in Polokwane, 15/16 Mei 2015 in Nylstroom en Naboomspruit en op 30 Mei 2015 in die ZK Matthewssaal (UNISA).
Quintin is ‘n Graad 11 leerling en bespeel die saxofoon vanaf 10- jarige ouderdom.
Quintin is ook lid van …

Schools »

[20 Mar 2015 | No Comment | ]
DSP Robotics teams represent SA  overseas

Robotics is an extra-mural activity offered at the Deutsche Schule Pretoria (DSP) since 2010.
From only a few interested learners, the number has since grown to over 100 paticipating students.
This is thanks to the success of the core team which reeps many awards, including the Winning Alliance Award, the trophy for the highest score overall and the PTC Design Award, for the best South African robot design.
Two DSP teams qualified to represent South Africa at the World Robotics Olympiad (WRO) in Sochi, Russia.
Out of 75 teams from all over the world …

Community »

[20 Mar 2015 | No Comment | ]
Bedroom Boutique offers a new shopping experience

To be able to be of better service to their customers looking for a new bed and bed linen, Hirsch’s Centurion recently launched their Bedroom Boutique as a separate part of their store.
The guest speaker, Beata Rossudowksi of AiYellow.com at the event discussed the importance of marketing, advertising and social media for businesses to succeed.
Warren Pearce (Hirsch Group) led the event and also handed out lucky draw prizes sponsored by various companies.
Products from reputable companies such as Cloud Nine are available in the Bedroom Boutique.
Manager of the Bedroom Boutique, Naomi …

Community, Health »

[20 Mar 2015 | No Comment | ]

Helpende Hand se WinterVita projek het ’n reuse hupstoot gekry nadat duisende bottels vitamiene aan die projek geskenk is.
Volgens Mariana Kriel, Helpende Hand se streekorganiseerder in Gauteng-Noord, neem afwesighede by skole en sterftes onder bejaardes gedurende die wintermaande toe en
Die skenking wat ontvang is, is deur ’n anonieme maatskappy geskenk.
Hierdie ongelooflike skenking stel hulle in staat om die projek sterk af te skop en baie meer behoeftige kinders en bejaardes wat nie mediese behandeling of voorkomende medikasie kan bekostig nie word so gehelp.
Die vitamiene word aan kleuterskole, skole en …

Community »

[20 Mar 2015 | No Comment | ]
Holiday Play Park Touches Lives

Management of the Centurion Mall recently donated cat and dog food parcels to the value of R13,000 to the SPCA in Midrand and the Wet Nose Animal Rescue Centre in Bronkhorstspruit.
Through various themed activities introduced over the school holiday periods the mall is able to raising funds for various charities.
These activities included water balls, giant ten-pin bowling games and a water fountain.
The Centurion Mall Weekend Play Park was launched in June 2014 as a value-added offering where kids can enjoy cost-free entertainment while shopping in a family friendly environment.

Arts & Culture »

[20 Mar 2015 | No Comment | ]
Nataniël Progress Project launched Call to Arms Manual

The Nataniël Progress Project (NPP) launched its Child Protection Crusade Manual on 26 February at the Centurion Theatre.
The event was attended by teachers and principals from Early Childhood Development (ECD) Centres in Gauteng.
NPP in conjunction with Child Welfare Tshwane developed the Manual to understand and empower the principals and teachers of early childhood development centres with the knowledge skills and tools they need to effectively act on their legal responsibility to report all forms of child abuse.
This Manual will be implemented in preschools around the country and provides a …

Community, Schools »

[20 Mar 2015 | No Comment | ]
Top Afrikaanse Wiskundeskole vereer

Solidariteit Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW) het onlangs Afrikaanse skole vereer wat tydens die 2014-matriekeindeksamen uitstekend in Wiskunde gevaar het.
Agt-en-twintig skole wat almal ’n buitengewone aantal wiskunde-onderskeidings behaal het, se skool- en vakhoofde het tydens ’n toekenningsgeleentheid in Pretoria hul eretoekennings ontvang.
Afrikaanse Hoër Seunskool is aangewys as die Afrikaanse skool wat die meeste wiskunde-onderskeidings behaal het, met 55 onderskeidings wat deur hul 2014-matrieks ingepalm is.
Die skole wat teenwoordig was, het altesaam 612 onderskeidings in wiskunde behaal.
Deur die werksaamhede van die VAW word daar jaarliks honderde wiskunde-onderwysers …

Community »

[20 Mar 2015 | No Comment | ]
Die vriendelike voorstad van Pierre van Ryneveld

Pierre van Ryneveld, vernoem na Sir Hesperus Andrias van Ryneveld, is gerieflik geleë met maklike toegang na die R21 en N1 snelweë.
Die voorstad het verskeie winkelsentrums soos die Rynepark Lifestyle Sentrum, Rynepark Corner Sentrum en die mees moderne Irene Village Mall met ‘n verskeidenheid van plaaslike en nasionale besighede.
Daar is ook ‘n plaaslike poskantoor, mediese sentrum, kleuterskole en naskoolsorgsentrums, sport fasiliteite soos die muurbalbaan, tennisbane, gymnasiums asook die wandelroete in die Natuurreservaat.
Die Tshwane munisipaliteit se kantore huisves ook ‘n biblioteek wat reeds die afgelope 24 jaar bestaan en van groot …