Articles Archive for October 2012
Community »
Solidariteit Helpende Hand het onlangs die splinternuwe Helpende Hand Loopbaangids bekendgestel.
Die loopbaangids is ’n nuttige instrument om kinders, ouers en onderwysers in staat te stel om ingeligte beroepskeuses te maak en sal gratis aan hoërskole regdeur die land versprei word.
Die loopbaangids word verdeel in temas wat inligting bevat oor tieners se bekommernisse oor die toekoms.
Die gids bied ook gespesialiseerde inligting oor die toekoms in Suid-Afrika; skaars vaardighede en entrepreneurskap; hoe om goeie vak- en beroepskeuses te maak; die verskil tussen grade, diplomas en sertifikate; finansiële advies vir tersiêre studies; en …
Editorial »
October already! Spring has arrived with birds singing, flowers blooming and trees have their summer dresses on!
Die jaar het vinnig verbygegaan en die pylvlak is in sig. Ons wens almal sterkte toe met die eindeksamens wat voor die deur lê en sien uit na ‘n baie hoër matriek slaagsyfer.
Besighede en organisasies is ook besig om na die afsluiting van die jaar te beweeg en word daar reeds hard aan jaareindfunksies beplan. Onthou net….matigheid asseblief.
There is also a buzz about the cricket championship, CLT20 that starts on 10 October at SuperSport …
Editorial »
Community »

The Miss Centurion Schools competition was launched in 2006 and is the brainchild of Dennis Lloyd (International Designer), Magda Janse van Rensburg (previous Mrs United Nations finalist) and Yolandi Rossouw (Glam Light Modelling School).
The aim of the competition is to provide less fortunate learners to wear a designer dresses with make-up and accessories to a Matric Farewell, to provide ten Primary School children with a birthday party of their choice and to crown the most suitable Miss Centurion Schools in three age categories.
SHE Jewellery SA joined forces with Miss Centurion …
Community »
Arts & Culture »

Chris Coetzer, bekende sanger en lid van die Drie Tenore, voeg as jarelange lid van ATKV Centurion Sangersforum, nog steeds waarde toe tot die suksesbestaan van die Forum.
Chris bestuur al vir vyftien jaar sy eie sangskool met groot onderskeiding.
Verskeie sangskoolkonsessies met dieselfde unieke suksesresep het ook al onder sy naam ontstaan en slegs sangers met ’n kwaliteitstem word genooi om by sy sangskool onderrig en afronding te ontvang.
ATKV Centurion Sangersforum handhaaf deur al die jare ook dieselfde kriteria vir lidmaatskap met groot sukses.
Die Forum nooi slegs sangers wat deur …
Community »

Die Universiteit van Pretoria het sy nuwe Institusionele Navorsingstema in Energie (INT in Energie) op Donderdag, 13 September 2012, amptelik bekendgestel.
Hierdie opwindende nuwe navorsingsinisiatief sal navorsing koördineer wat gedoen word in die Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie, asook die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe.
Dit sal konsentreer op onderwerpe wat relevant is vir Suid-Afrika se toekomstige energiesekuriteit.
’n Studie deur die Universiteit se Instituut vir Tegnologiese Innovasie in die Fakulteit het bevind dat die Universiteit in die tydperk 1997–2007 die meeste publikasies oor energienavorsing in Suid-Afrika gelewer het.
Dit het gelei tot die vestiging …
Arts & Culture »

Die ATKV Centurion se gesprek met ouers en grootouers oor verslawing, het op Dinsdag 2 Oktober 2012 onder groot belangstelling by Potchefstroom Dienssentrum tydens Aardklop plaasgevind.
Dr. Anke Brand die gespreksleier, het gepraat oor verskillende vorme van verslawing, die nadele daarvan, voorkoming en terapie.
Sy het onder andere ook na moderne tegnologie verwys en vier areas wat potensieel tot verslawing kan lei uitgelig nl. Internet-pornografie, die “Chat”-gesprek, rekenaarspeletjies en aanlyndobbel.
Dr. Brand het vroeёr vanjaar ‘n doktersgraad met verslawing as navorsingstema, aan die St. Leipzig Universiteit in Switzerland met lof behaal.
Die gesprek oor …
Health »

Nichelle Steyn
Eye-care awareness month started on 24 September 2012 and will continue until 20 October 2012, emphasizing the importance of regular eye tests.
Most of the public do not know that 75% of blindness can be prevented by testing your eyes every year.
Symptoms of eye conditions can include vision loss, altered eye movements, eye pain, visual field loss and bulging eyes.
Any changes in one’s vision could potentially cause severe damage and the help of a medical professional should be sought immediately.
The most common eye problems are Glaucoma and Cataracts.
Glaucoma is an …
Arts & Culture »

Nichelle Steyn
If you want to add some colour to your life, be sure to attend the Newtown Diwali Festival taking place at Mary Fitzgerald Square, on 27 October 2012.
The Newtown Diwali Festival is supported by the City of Johannesburg.
Diwali is a Hindu celebration known as the festival of lights and it is recognised around the world by millions of people and marks the beginning of the Hindu New Year.
Diwali stands for peace, harmony and the triumph of light over darkness and the festival promises to overflow with more lights, …